Skadu van Geregtigheid

Autor
Brak danych
Wydawnictwo
Johannes Cristoffel
Data wydania
20250430
ISBN
9798231812127
Obszar rejestracji ISBN
Stany Zjednoczone (ISBN 979-8)

Opis

"Een speurder. Een moordenaar. Een finale speletjie.Wanneer 'n reeksmoordenaar 'n dorp in vrees dompel, word speurders Martin en Morne gedwing om die waarheid te ontrafel. Maar die moordenaar speel nie volgens gewone reels nie-hy manipuleer, hy straf, en hy laat 'n boodskap wat niemand kan ignoreer nie:'Ek ry op 'n wit perd en ek bring oorwinning, maar nie die soort wat genade ken nie.'Met 'n desperate jaagtog teen tyd moet hulle veg vir geregtigheid.